Rudolf Carnap

Rudolf Carnap
Geboortenaam Paul Rudolf Carnap
Gebore 18 Mei 1891
Ronsdorf, Pruise, Duitse Keiserryk (tans Wuppertal, Duitsland)
Oorlede 14 September 1970 (op 79)
Santa Monica, Kalifornië, Verenigde State
Vakgebied Logika, Epistemologie, Filosofie van die wetenskap, semantiek
Beïnvloed deur Frege, Kant, Einstein, Mach, Brentano, Russell, Husserl, Wittgenstein, Alfred Tarski
Invloed op Quine, A.J. Ayer, Bar-Hillel, Popper, Tarski, Gödel, Hempel, Reichenbach, Waismann, Kuhn, Lakatos, Davidson, Dummett, Lewis, Goodman, Kaplan, Sellars, Jeffrey, Simon

Rudolf Carnap (Ronsdorf, 18 Mei 1891Santa Monica (Kalifornië), 14 September 1970) was 'n Duitse filosoof en een van die belangrikste verteenwoordigers van die logiese positivisme. Sy filosofiese werk konsentreer op 'n sentrale tema wat steeds relevant is: die sekerheid van die mensdom se kennis.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search